The City Council Property Valuation Roll

The City Council property valuation roll is open for inspection from 27 February 2013 to 3 May 2013 for City of Tshwane.

If you have not checked and objected to the valuation for your property before the deadline of 3 May you will have to pay whatever they decide for the next 5 years ito assessment rates.

Please contact the City of Tshwane on (012) 358 9999 for any further assistance.

Below is an article that appeared in the Beeld newspaper recently:

BEELD ARTICLE

Article in the Beeld dated 22nd February 2013 written by Cobus Claassen

Inwoners in die Tshwane-metro moet seker maak hul sakke gaan nie te veel vir eiendomsbelasting geruk word nie wanneer die munisipaliteit se nuwe waardasierol volgende week beskikbaar gestel word.

Tshwane het sy nuwe rol vir die tydperk 1 Julie 2013 tot 30 Junie 2017 onlangs gefinaliseer.

Die rol sal van 27 Februarie tot 3 Mei oop wees vir inspeksie en besware. Eiendomsbelasting sal van 1 Julie op grond van die waardasies gehef word.

Ben Espach, ’n kenner van munisipale eiendomsbelasting, sê inwoners moet hul eiendomme se nuwe waardasies noukeurig nagaan. “As jy die openbare beswaarmakingsproses misloop, gaan dit moeilik wees om jou waardasie reggestel te kry. Mense moet ook seker maak dat hul eiendomme in die regte kategorie aangedui word.”

Tshwane het net meer as 580 000 eiendomme op sy nuwe rol en die waarde het met R384 miljard gestyg sedert 2008.

Die waardasierol van die Johannesburgse metro het met net meer as R200?miljard toegeneem in dieselfde tydperk.

Espach sê hoewel die waardasie van ’n eiendom belangrik is, is dit die heffing waarop Tshwane in sy begroting gaan besluit, wat die grootste invloed op eiendomsbelasting gaan hê.

www.beeld.com

1 Comment
  1. Here is a link to the Tshwane web-site where you can input your complex / township name to get access to the Valuation Roll.

    http://www.tshwane.gov.za/Services/Property%20Rates/Pages/default.aspx

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.